Dit bevat ondermeer dienste soos siekesorg, pastorale berading, voorbidding, gebedsversoeke, ens.
Leier - Geestelik - Ontmoet die leier van die Geestelike Diensbeen - Neels van der Bergh. Lees meer
Christelike Berading - Die Wholeness Sentrum beskik oor 'n toegewyde span beraders. Lees meer
Is jy tans op kraamverlof?
Nuwe mammas word genooi om weekliks in n ondersteunings groep bymekaar tekom vir n informele gesprek rondom die vreugdes en sorge wat moederskapmeebring, van brand boudjies, winde, doeke tot baby blues!
Elke Vrydag oggend 10:00
Chapter 2, Genesis Gebou
Kontak vir Corli Balt 011-268-4753

Kontak vir Corli Balt011-268-4753

Chapter 1, Genesis Gebou
Kontak vir Corli Balt011-268-4753 of e-pos, corlib@mosaiek.com
Die aankoms van jou nuweling bring grootverandering in jou en jou gesins se dinamika mee. Baie mammas ervaar dat hullegeisoleer voel in die tydperk, en dat hulle dikwels niemand het waarmee hulle kan identifiseer of kan deel nie.
Die swangerskap en kraam ondersteunings groep wiln ruimte platform bied waar mammas met soortgelyke omstandighede hul ervaringskan deel en van mekaar leer.
Die aankoms van jou nuweling bring grootverandering in jou en jou gesins se dinamika mee. Baie mammas ervaar dat hullegeisoleer voel in die tydperk, en dat hulle dikwels niemand het waarmee hulle kan identifiseer of kan deel nie.
Die swangerskap en kraam ondersteunings groep wiln ruimte bied waar mammas met soortgelyke omstandighede hul ervaringskan deel en van mekaar leer.
Nuwe mammas word genooi om weekliks in nondersteunings groep bymekaar te kom vir n informele gesprek rondom die vreugdesen sorge wat moederskap meebring, van brand boudjies, winde, doeke tot babyblues!
Dis 2009. Jy is enkellopend. Jy dink vir jouself, want jy het ‘n verstand. Jy is ‘n Christen, want jy erken en ontdek jou geestelikheid. Jy het emosies. ……….en jy het ‘n liggaam.
Vannaand se byeenkoms is gekanselleer weens die Visioneringsgeleentheid wat by Mosaiek aangbied word. Kontak vir Kinny op 011 215 7207 vir verdere inligting.
Christusfees & Afsluiting
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel