Onderwerp “Fisies / Medies”

Fisiese Diensbeen

Mediese dokter - Burt Jooste is die mediese praktisyn by Wholeness. Lees meer

Groen Apteek - Die Groen Apteek is daar om jou te help om 'n gesonder leefstyl te handhaaf. Lees meer

Fisiese been - Wholeness

Kyk hier die video oor die Fisiese been van Wholeness by Mosaïek, onder leiding van Dr. Burt Jooste.

Burt Jooste word pa

Ons wil graag vir Dr. Burt Jooste en sy vrou Nadine spesiaal gelukwens met die geboorte van hulle dogtertjie, Milan, op Dinsdag 19 Julie.

Dr Burt Jooste - Mediese dokter / Medical doctor

Dokter Burt Jooste begin sy studieloopbaan in 1996 aan die Universiteit van Pretoria, waar hy sy B. Comm graad in Hotel & Toerismebestuur suksesvol voltooi in 1998. Daarna het sy belangstelling in medisyne opnuut opgevlam, en het hy met die onmoontlike taak begin om aansoek te doen vir Medies. In die daaropvolgende jaar studeer hy deeltyds aan die Noordwes Universiteit (voorheen PU vir CHO) in die velde van Sakebestuur, Gevorderde finansiele bestuur & Bestuurskonsultasie.

Hakkelkursus Brosjure 2010

Die herstelproses is die begin van 'n reis wat jou in staat sal stel om 'n welsprekende spreker te word met selfvertroue. Vir sommige mag dit 'n lang pad wees, maar moenie daardeur ontmoedig word nie. Die kursus is so ontwerp om elkeen se behoeftes te akkommodeer.

Ons siening is dat die rede vir hakkelry nie is as gevolg van jou vrees om te praat nie, maar jou vrees om te hakkel. Gevolglik hanteer ons beide die fisiese sowel as die psigologiese aspekte van hakkelry.

Die kursus is slegs vir persone 18 jaar en ouer.

Hakkelkursus

09/04/2010 08:00
11/04/2010 17:00

Ondersteuningsgroep vir Diabete / Support group for Diabetics

26/01/2010 19:00
26/01/2010 21:00

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.

Ondersteuningsgroep vir Diabete - Support group for Diabetics

24/11/2009 19:00

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep. Die groep vergader in die Wholeness Sentrum by Mosaiek.

Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:

Ondersteuningsgroep vir Diabete / Supprt group for Diabetics

27/10/2009 19:00
27/10/2009 21:00

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.

Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:

Ondersteuningsgroep vir Diabete - Support group for Diabetics

06/10/2009 19:00

Die ondersteuningsgroep vergader in die Wholeness Sentrum om 7nm.  Kontak gerus vir Cornelia Laubscher vir verdere inligting by: cornelia.laubscher@yahoo.com of 

Preekreekse