Onderwerp “Paasfest”

Paasfest

Paasfest

In 2012 gedenk ons Heilige Week van 1-8 April, met PalmSondag op 1 April, Goeie Vrydag op 6 April en OpstandingSondag die 8ste. Hou gerus die spasie dop vir verdere inligting.

OpstandingSondag


08/04/2012 08:00

Stil-Saterdag


07/04/2012 08:00

OpstandingSondag


21/12/2011 09:51

Ons gedenk die Opstanding van Jesus met spesiale byeenkomste. Rig gerus navrae aan Michelle Cronje

Goeie Vrydag


06/04/2012

Ons gedenk die dag waarop Jesus gekruisig is, en die groot impak daarvan op ons lewens en ons geloof. Verskeie dienste vind in die Teatro en Klipkerk vandag plaas, en Paasfest is 'n gevestigde hoogtepunt op ons kalender. Rig navrae aan Michelle Cronje

PalmSondag


01/04/2012

Ons gedenk Jesus se intog in Jerusalem aan die begin van Heilige Week in al ons byeenkomste vandag. 

meditations 2011-43


meditations 2011-43

meditations 2011-43

meditations 2011-44


meditations 2011-44

meditations 2011-44

meditations 2011-45


meditations 2011-45

meditations 2011-45

meditations 2011-46


meditations 2011-46

meditations 2011-46

Preekreekse