’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

Fisiek

Mosaïek lewer ’n voltydse dieetkundige diens wat op hoogte is van die nuutste navorsing om jou as individu of gesin by te staan met voorstelle van hoe om ’n gesonder leefstyl te volg of ’n spesifieke dieet net vir jou te ontwerp. ’n Voltydse arbeidsterapeut fokus op kinder- en ouerbegeleiding ten opstigte van ‘n kind se motoriese ontwikkeling. Fisiek werk baie nou saam met Emosioneel en Spiritueel om saam Wholeness te vorm.

 

md
Dieëtkundige
Dr Martie de Wet
Dieëtkundige
ab
Arbeidsterapeut
Adrinet de Bod
Occupational Therapist