’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

mezo

By Mezo se bedieninge skep ons ruimtes waar  jongmense kan groei in hulle verhouding met Jesus en met ander, asook om die Bybel beter te verstaan en lewensvaardighede aan te leer. Medewerkers by Mezo kry die geleentheid om waarlik ’n verskil in ons jongmense se lewens te maak.

Jul
5
Wed
Verhoudingsbreuk-kursus @ Chapter 2, Genesis gebou
Jul 5 @ 7:00 pm – Aug 9 @ 9:00 pm
Ons lewens gebeur saam met en tussen ander mense.

Om mens te wees impliseer om in verhoudings te leef.

Die realiteit is dat ons verhoudings soms tot ‘n einde kom. Dit bly een van die seerste dinge in ons lewensstorie wat soveel van ons moet deurwerk.

Ons worstel met vrae soos:

  • Hoekom ek?
  • Hoekom ons gesin?
  • Waarheen nou?
  • Hoe kom ek aan die ander kant van hierdie pyn?
  • Waar begin ek?

Hierdie kursus vind op Woensdagaande om 19h00 in Chapter 2 van die Genesis gebou plaas.

Die koste beloop R550 en is betaalbaar aan:

Bank – Absa Cresta tjek rekening

Naam – Akademie

Rek nr – 4069274668

Tak kode – 632005

Verw. – voorletter en van PS009

om registrasie te bevestig e-pos die bewys van betaling aan kinnys@mosaiek.com of faks by 086 674 9696

Jul
12
Wed
Verhoudingsbreuk-kursus @ Chapter 2, Genesis gebou
Jul 12 @ 7:00 pm – Aug 16 @ 9:00 pm

19
Wed
DISC-persoonlikheidsmeting @ mosaïek
Jul 19 @ 6:45 pm – Aug 2 @ 9:00 pm

Ontdek en waardeer hoe jou en ander se persoonlikhede inpas en aanpas in verskeie kontekste en situasies.

Met Wilma Geyser

Verhoudingsbreuk-kursus @ Chapter 2, Genesis gebou
Jul 19 @ 7:00 pm – Aug 23 @ 9:00 pm
Ons lewens gebeur saam met en tussen ander mense.

Om mens te wees impliseer om in verhoudings te leef.

Die realiteit is dat ons verhoudings soms tot ‘n einde kom. Dit bly een van die seerste dinge in ons lewensstorie wat soveel van ons moet deurwerk.

Ons worstel met vrae soos:

  • Hoekom ek?
  • Hoekom ons gesin?
  • Waarheen nou?
  • Hoe kom ek aan die ander kant van hierdie pyn?
  • Waar begin ek?

Hierdie kursus vind op Woensdagaande om 19h00 in Chapter 2 van die Genesis gebou plaas.

Die koste beloop R550 en is betaalbaar aan:

Bank – Absa Cresta tjek rekening

Naam – Akademie

Rek nr – 4069274668

Tak kode – 632005

Verw. – voorletter en van PS009

om registrasie te bevestig e-pos die bewys van betaling aan kinnys@mosaiek.com of faks by 086 674 9696

Jul
26
Wed
Verhoudingsbreuk-kursus @ Chapter 2, Genesis gebou
Jul 26 @ 7:00 pm – Aug 30 @ 9:00 pm

Aug
2
Wed
Verhoudingsbreuk-kursus @ Chapter 2, Genesis gebou
Aug 2 @ 7:00 pm – Sep 6 @ 9:00 pm

9
Wed
Verhoudingsbreuk-kursus @ Chapter 2, Genesis gebou
Aug 9 @ 7:00 pm – Sep 13 @ 9:00 pm
Ons lewens gebeur saam met en tussen ander mense.

Om mens te wees impliseer om in verhoudings te leef.

Die realiteit is dat ons verhoudings soms tot ‘n einde kom. Dit bly een van die seerste dinge in ons lewensstorie wat soveel van ons moet deurwerk.

Ons worstel met vrae soos:

  • Hoekom ek?
  • Hoekom ons gesin?
  • Waarheen nou?
  • Hoe kom ek aan die ander kant van hierdie pyn?
  • Waar begin ek?

Hierdie kursus vind op Woensdagaande om 19h00 in Chapter 2 van die Genesis gebou plaas.

Die koste beloop R550 en is betaalbaar aan:

Bank – Absa Cresta tjek rekening

Naam – Akademie

Rek nr – 4069274668

Tak kode – 632005

Verw. – voorletter en van PS009

om registrasie te bevestig e-pos die bewys van betaling aan kinnys@mosaiek.com of faks by 086 674 9696

Aug
16
Wed
ALPHA 2 @ mosaïek
Aug 16 @ 6:00 pm – Nov 15 @ 9:00 pm

This is an opportunity for the first step to explore the meaning of life.

Skill: Basic skills for understanding the Christian faith

Practice: General practices of following Jesus

Inleiding tot CS Lewis @ mosaïek
Aug 16 @ 6:45 pm – Aug 30 @ 9:00 pm
Kinderontwikkeling – Hoërskoolfase @ mosaïek
Aug 16 @ 6:45 pm – Aug 30 @ 9:00 pm

‘n Holistiese benadering tot kinderontwikkeling – hoërskoolfase
met Johan Ferreira (sielkundige)