’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

missional

Missional skep die geleentheid en ruimte vir mense om hul roepings en talente in die wêreld uit te leef. Deur verskeie bedieninge, projekte en in samewerking met ander organisasies, fasiliteer ons Mosaïek se sosiale opheffingsgeleenthede.

 

May
17
Wed
Eerste tree verder @ Mosaiek
May 17 @ 6:30 pm – May 31 @ 9:00 pm
Eerste tree verder @ Mosaiek | Randburg | Gauteng | South Africa

Eerste tree verder

Hierdie interaktiewe leergeleentheid het ten doel om jou te help om jou unieke, Goddelike samestelling te ontdek in terme van gawes,
persoonlikheid en passie, en betekenis aan jou lewe toe te voeg deur te dien in ooreenstemming met jou goddelik samestelling.

Aangebied deur Trevor Hudson
Registreer by die i-desk of kontak Charmaine Austen-Dreyer by 011 215 7202.

 

Jun
3
Sat
Nuwelidmaatgesprek @ Mosaiek Mezzanine, Communio
Jun 3 @ 8:45 am – 12:30 pm
Nuwelidmaatgesprek @ Mosaiek Mezzanine, Communio | Randburg | Gauteng | South Africa
Johan Geyser begelei ’n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van die gemeente en ons spiritualiteit; ’n verkenning van waar jy op jóú journey is en hoe Mosaïek jou kan bystaan.
Registreer by die i-desk of kontak Charmaine Austen-Dreyer 011 215 7202 |  academi@mosaiek.com
Jun
14
Wed
‘n Holistiese benadering tot kinderontwikkeling: laerskoolkinders
Jun 14 @ 6:30 pm – Jun 28 @ 9:00 pm
Aug
19
Sat
Nuwelidmaatgesprek @ Mosaiek Mezzanine, Communio
Aug 19 @ 8:45 am – 12:30 pm
Nuwelidmaatgesprek @ Mosaiek Mezzanine, Communio | Randburg | Gauteng | South Africa
Johan Geyser begelei ’n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van die gemeente en ons spiritualiteit; ’n verkenning van waar jy op jóú journey is en hoe Mosaïek jou kan bystaan.
Registreer by die i-desk of kontak Charmaine Austen-Dreyer 011 215 7202 |  academi@mosaiek.com
Oct
14
Sat
Nuwelidmaatgesprek @ Mosaiek Mezzanine, Communio
Oct 14 @ 8:45 am – 12:30 pm
Nuwelidmaatgesprek @ Mosaiek Mezzanine, Communio | Randburg | Gauteng | South Africa
Johan Geyser begelei ’n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van die gemeente en ons spiritualiteit; ’n verkenning van waar jy op jóú journey is en hoe Mosaïek jou kan bystaan.
Registreer by die i-desk of kontak Charmaine Austen-Dreyer 011 215 7202 |  academi@mosaiek.com
Nov
5
Sun
Doop @ Mosaiek Teatro
Nov 5 @ 8:30 am – 11:30 am
Doop @ Mosaiek Teatro | Randburg | Gauteng | South Africa
Indien jy ’n begeerte het om gedoop te word, is daar op 5 November 2017 ’n doopgeleentheid.
Die dooppproses sluit 2 VOORAFGESPREKKE in op 29 en 22 Oktober om 09:30 in Wholeness se foyer.
Kontak Kinny Sinden kinnys@mosaiek.com 011 215 7207