Om God te beleef en om ‘n spasie te skep vir ander om Hom in te beleef –  is die doel van die Inspirerende Kunste-span. As groep verken ons verskeie geleenthede en kunsvorme en kan medewerkers bydra tot hierdie droom op verskeie maniere, op die verhoog en agter die skerms. 

Vir meer inligting of om deel te raak van musiek, uitvoerende kunste, dekor, produksie, video, beligting, grafiese ontwerp, fotografie ens.