’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

academi en formatio

Hierdie bediening het alles te doen met leer, groei, kennis en transformasie. Medewerkers met ’n passie vir leer en die akademiese omgewing, kan inskakel by Formatio (’n informele leeromgewing vir geestelike ontwikkeling) en die Mosaïek Academi (’n formele ruimte vir bedieningsgereedheid).

Jul
19
Wed
DISC-persoonlikheidsmeting @ mosaïek
Jul 19 @ 6:45 pm – Aug 2 @ 9:00 pm

Ontdek en waardeer hoe jou en ander se persoonlikhede inpas en aanpas in verskeie kontekste en situasies.

Met Wilma Geyser

Aug
16
Wed
ALPHA 2 @ mosaïek
Aug 16 @ 6:00 pm – Nov 15 @ 9:00 pm

This is an opportunity for the first step to explore the meaning of life.

Skill: Basic skills for understanding the Christian faith

Practice: General practices of following Jesus

Inleiding tot CS Lewis @ mosaïek
Aug 16 @ 6:45 pm – Aug 30 @ 9:00 pm
Kinderontwikkeling – Hoërskoolfase @ mosaïek
Aug 16 @ 6:45 pm – Aug 30 @ 9:00 pm

‘n Holistiese benadering tot kinderontwikkeling – hoërskoolfase
met Johan Ferreira (sielkundige)

Aug
23
Wed
Kolossense (Nuwe Testament) @ mosaïek
Aug 23 @ 6:45 pm – Sep 6 @ 9:00 pm
Aug
26
Sat
Eerste Tree Dieper @ Mosaïek
Aug 26 @ 8:45 am – 12:00 pm
Eerste Tree Dieper @ Mosaïek | Randburg | South Africa

We will explore one of the oldest and most common ways in which people have sought to listen to God.

Aug
30
Wed
Eerste Tree Nader @ Mosaïek
Aug 30 @ 6:45 pm – Sep 13 @ 9:00 pm
Sep
13
Wed
Besluitneming @ mosaïek
Sep 13 @ 6:45 pm – Sep 27 @ 9:00 pm

‘n Bybelgefundeerde tegniek tot besluitneming wat deur die eeue die toets van die tyd deurstaan het, word ondersoek.

Vaardigheid: Reflekteer

Praktyk: Onderskeiding

Met Tiaan Willemse en Jacques Bornman

Regula @ mosaïek
Sep 13 @ 6:45 pm – Sep 27 @ 9:00 pm

Ons journey saam oor hoe om ons geestelike lewe bymekaar te bring sodat ons kan groei na heelheid.

Vaardigheid: Aandagskenk

Praktyk: Examen | Cycle of Grace

 

Met Johan Geyser

Strengths @ mosaïek
Sep 13 @ 6:45 pm – Sep 27 @ 9:00 pm
Die doel van hierdie leerervaring is om jou te help om jou unieke strengths te ontdek en hulle te leer gebruik om outentiek te lewe.
Dit verwys nie na talente soos musiek, wiskunde en so meer wat gemeet kan word nie, maar na 34 unieke nuwe konsepte waarmee jy jouself kan identifiseer.
Meeste mense sukkel om iets positiefs oor hulleself te sê, maar hulle kan bladsye oor hul tekortkominge skryf!
Die strengths-konsep is counter culture en kan heerlike nuwe energie in jou losmaak.
Met Wilma Geyser