’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

Bedieningsgroepe

Bedieningsgroepe vorm rondom diengeleenthede in ons verskeie bedieninge. Jesus stel vir ons die voorbeeld om mekaar se voete te was en te dien. En deur sý voorbeeld te volg kry ons lewens ’n dieper betekenis.

Deur ’n onderskeidingsgesprek word jy begelei om te begin dien in lyn met jou gawes en passie.

Vir meer inligting oor ons geloofsgemeenskap-inisiatiewe, kontak Magda Botha | 011 268 4700 of besoek ons diengids.

 

wh
wholeness
Professionele medewerkers en fasiliteerders in die onderskeie vlakke wat graag van hul dienste of tyd wil aanbied.
me
missional
Missional skep die geleentheid en ruimte vir mense om hul roepings en talente in die wêreld uit te leef.
te
tegnies
se doel is om ons dienste oudio-visueel toeganklik te maak op 'n vlak wat ongekend is in ons land
mu
musiek
Medewerkers is betrokke by Mosaïek se musiekspan op 'n weeklikse basis tydens Mosaïek dienste, asook Spesiale Geleenthede.
ku
belewenis en kunste
Deur verskeie geleenthede en kunsvorme, kan medewerkers bydra tot die belewenis in dienste en spesiale geleenthede.
ac
academi en formatio
Medewerkers met ’n passie vir leer en die akademiese omgewing, kan inskakel by Formatio.
sp
spiritualiteit
Retreats, of afsondering, speel ’n groot rol in mense se geestelike journeys en daarom word dit oorwegend meer in ons gemeentekultuur ingebou.
me
mezo
Medewerkers by Mezo kry die geleentheid om waarlik ’n verskil in ons jongmense se lewens te maak.
co
geloofsgemeenskap
Medewerkers fokus om vir Mosaïekers en besoekers die ruimte te skep om hulleself uit te leef in verskeie bedieninge en projekte
op
operasioneel
Ondersteun die verskeie bedieninge in hulle groot taak om ons geloofsgemeenskap te bedien