’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

BEDIENINGE

Ons het almal ’n begeerte en verlange om met ander te connect en ons lewens diep met ander te deel.

Ons lewens gebeur saam met en tussen ander mense. Om mens te wees impliseer om in verhoudings te leef. Daar is ’n verskeidenheid geleenthede by Mosaïek waar ons met ander kan connect, in lyn met die drie bewegings. Waar jy gaan inskakel hang af waar jy nou in jou lewe is.

dg
Diengids
Om 'n medewerker by mosaïek te wees
mi
Na Buite
To cultivate an environment in which each person can awaken to his/her unique, God-given calling.
me
Bedieningsgroepe
Sirkels word rondom diengeleenthede in ons verskeie bedieninge gevorm. Beleef comm-UNITY en vind dieper betekenis deur saam te dien.