In dié video verduidelik Trevor Hudson waaroor Lectio Divina gaan, en brei uit oor die stappe wat jou kan help om die gebruik van stilword toe te pas.