Wonder jy soms oor 'commitment' in julle kleingroep? Tydens hierdie 45min interaktiewe interaksie & connect geleentheid gesels ons juis oor hierdie onderwerk, met praktiese maniere hoe jy jou kleingroepe kan aflsuit.
Konteks
If you preach, just preach God's Message, nothing else; if you help, just help, don't take over; if you teach, stick to your teaching; if you give encouraging guidance, be careful that you don't get bossy; if you're put in charge, don't manipulate; if you're called to give aid to people in distress, keep your eyes open and be quick to respond; if you work with the disadvantaged, don't let yourself get irritated with them or depressed by them. Keep a smile on your face.
Love from the center of who you are; don't fake it. Run for dear life from evil; hold on for dear life to good. Be good friends who love deeply; practice playing second fiddle.
Don't burn out; keep yourselves fueled and aflame. Be alert servants of the Master, cheerfully expectant. Don't quit in hard times; pray all the harder. Help needy Christians; be inventive in hospitality. ROMANS 12:6-13 (Message)
Gedagte:
“Individual commitment to a group effort -- that is what makes a team work, a company work, a society work, a civilization work.” Vince Lombardi
Inleiding
As deel van Kleingroepe by Mosaiek glo ons dat intensionele verhoudings met mekaar van kardinale belang in volgehoue geestelike ontwikkeling is. Binne die konteks van die kleingroep het ons die geleentheid om saam te journey, te groei, vreugde te deel, en ook moeilike lewens vrae en issues aan te spreuk. Dis die plek waar ons ‘n sin van community vind en net kan wees, sonder pretens of vooropstelling.
As fasiliteerder speel jy ‘n groot rol in die welstand en volhoubaarheid van die groep Jou rol verg nie net verantwoordelikheid nie maar ook openheid met die groepslede.
As ons vir ‘n paar minute moet stilstaan en terugflits oor die afgelope sal daar seker lik gemengde gevoelens by ons opkom. Vir sommiges was 2011 die een van die beste jare van hul lewens en vir ander is dit ‘n eiesoortige herinnering van swaarkry, teleurstelling of selfs die begin van ‘n nuwe journey.
Natuurlik is dit dan so dat as die fasiliteerder van ‘n groep jy nie net jou eie oorwinnings gevier en uitdagings in die gesig gestaar nie, maar jy is ook ‘n mede-resisiger in die lewens van almal binne jou kleingroep. Terselfdetyd is jy ook pas-aangeer, met heelwat verantwoordelikheid wat op jou skouers rus.
Te midde van die verantwoordelikheid as fasiliteerder en die tyd wat dit in beslag neem om die groep te lei, is dit te wagte dat n mens neerslagtig kan raak oor wisselvallige toewyding van kleingroeplede. Jy begin moontlik vrae begin vra oor jou eie vermoee om die groep te lei.
Terwyl almal aan hul vakansie planne skaaf is jy moontlik meer besorg oor die commitment van die groep, en hoe om ‘n jaar van gemengde vreugde en diep waters af te sluit. Dalk wonder jy selfs oor wat die jaar van 2012 vir jul as kleingroep kan inhou.
Daarom fokus ons graag op twee idees wat jou as fasiliteerder kan help met groep kohesies en groep toewyding
“If I do not want what you want, please try not to tell me that my want is wrong. Or if I believe other than you, at least pause before you correct my view. Or if my emotion is less than yours, or more, given the same circumstances, try not to ask me to feel more strongly or weakly. Or yet if I act, or fail to act, in the manner of your design for action, let me be. I do not, for the moment at least, ask you to understand me. That will come only when you are willing to give up changing me into a copy of you.
I may be your spouse, your parent, your offspring, your friend, or your colleague. If you will allow me any of my own wants, or emotions, or beliefs, or actions, then you open yourself, so that someday these ways of mine might not seem so wrong, and might finally appear to you as right -- for me. To put up with me is the first step to understanding me. Not that you embrace my ways as right for you, but that you are no longer irritated or disappointed with me for my seeming waywardness. And in understanding me you might come to prize my differences from you, and, far from seeking to change me, preserve and even nurture those differences”.
Keirsey, D. (1998) Please understand me II.
Oor die laaste paar jaar argumenteer navorsers dat die ekonomiese krisis van die 2000’s gepaardgaan met n groter ‘krisis in leierskap’
Hulle voer aan dat in die verlede het leierskaps ontwikkeling sterk gefokus op sekere eienskappe wat ‘n leier moet naboots. Binne hierdie raamwerk is mense ontwikkel met die veronderstel dat ‘n leier nie hom of haarself kan wees nie en dus iets moet naboots wat nie getrou is aan die (prentjie) wie hy of sy diep binne is nie.
‘n Beter aanslag is om ‘n leer te help om te lei vanuit wie hy of sy was. Vandag verstaan ons dat die koste van nie outentiek wees nie, geweldig is. As ons die ondergang van Enron in ag neem, kan die koste selfs lewens groot wees.
Daar word tans in verskeie leierskaps sirkels aanspraak gemaak op n nuwe tipe leier om na vore te tree - die “Authentic Leader...”
Met “Authentic Leader” word bedoel iemand wat getrou bly aan sy waardes en karakter, en besorgd is oor die welstand en ontwikkeling van ander. So ‘n leier kan eerlik wees met self en daarom ook met ander, wat daardeur ook vertroue in die groep vestig en behou.
Dis interessant om te noem dat 2 Harvard Proffesore van mening is dat “Authenticity nie iets is wat jy vir jouself kan toe-eien nie, maar deur ander in jou bevestig word.
Vandag hunker almal - verbruikers, werkers, spanlede - na opregtheid.
Paar voorstelle om jou te help op jou eie journey van authenticity:
Gedagte:
If a man does not keep pace with his companions, perhaps it is because he hears a different drummer.
Let him step to the music which he hears, however measured or far away.
— Henry David Thoreau
"You never really understand a person until you consider things from his point of view - until you climb into his skin and walk around in it."
- spoken by Atticus Finch, by Harper Lee, To Kill a Mockingbird
Groep-kohesie en toewyding word verder aangemoedig deur ‘n inklusiewe omgewing te skep waarin mense kan “wees” sonder dat daar enige verwagting op hille geplaas word om tot vooropgestelde waarde en normes van die groep te konformeer. ‘n Veilige ruimte - n tuiste en hawe - word geskep waarbinne mense hulle voete kan vind op hulle journey.
Wenke om meer inklusief te wees:
Met die einde van die jaar in sig, is daar moontlik twee vrae waaraan kleingroep fasiliteerders dink:
Hoe sluit ons die jaar af?
Daar is waarskynlik nie een wenresep om ‘n groep af te sluit nie en dus sal dit in n grote mate bepaal word deur die groep se eie ritme en dimanika.
Twee voorstelle is om as groep saam ‘n maaltyd te geniet en informeel terug te flits oor die jaar, en stories met mekaar te deel. ‘n Maaltyd skep ‘n ruimte om grense bloot te le en mekaar te geniet. Dit is ‘n geleentheid om die wereld vanuit ‘n ander se oogpunt en ervaring te beleef.
Hoe gemaak as iemand die groep wil verlaat?
Een van die meer uitdagende tye vir ‘n kleingroep en fasiliteer is wanneer ‘n lid aandui dat hul die groep wil verlaat. Ons sien dit dikwels as ‘n refleksie op ons eie leierskap-vermoeens, eerder as ‘n refleksie is van die journey waarop die persoon is.
Matteus 18 bied vir ons n raamwerk om as fasiliteerder die proses kan lei:
Kom gesels gerus verder saam hieroor op ons sosiale netwerk hier