Artikels

Oasis South Africa – Healthy Living Kids Program

Oasis South Africa- Healthy Living Kids Program

 

Background 

Oasis,a non-profit organisation working in Cosmo City in north-western Johannesburg,has received a generous donation of R6,500 per month for an one year period,with an additional payment of R5,000 in December for hosting a Christmas party for disadvantaged ch

Welkom terug 2010 - Mez'o

Welkom terug na 'n (hopelik) heerlike Desember vakansie!!

Ek hoop is dat die jaar wat voorle baie uitdagings gaan inhou waarvan nie een van ons gaan wegskram, maar dat ons elkeen dit  met moed sal engage en sal toelaat dat dit ons sal skaaf, skuur en laat groei.

 Mez'o trek die jaar 'n nuwe baadjie aan en maak 'n skuif in hoe ons die rol van Mez'o in ons elkeen se geestelike groei en vorming sien. Ons beweeg weg van die "kerk" ervaring in die oggend met ’n preek en ’n band na 'n meer besprekings gefokusde coffeeshop vibe waar ons saam gaan sinmaak oor relevante lewens vrae soos: Wie is ek? Hoekom is ek hier? Hoe moet on sons wêreld engage ens.

Ons is van die opinie dat alles heilig is, dat alles gestelik is en dat geloof nie net ad hoc is vir ons lewens nie.
Daarom maak dit saak hoe ons swot, werk, speel, in verhoudings ingaan, na mense kyk en elke ander aspek van ons lewens. Dit alles val binne die sfeer van ons geestelike lewe.

Daarom wil ons ook graag na onderwrepe kyk soos ekologie, verhoudings, emosionele intelligensie, leierskap, jou uiteindelike beroepskeuse, roeping, hoe jy die meeste van jou tyd op hoërskool gaan maak en nog vele meer.
Ons het ook 'n nuwe Rules of engagement waar volgens ons Sondae oggende wil sloei.

Hulle is:
 
  1. Thou shalt not speak christianeze.
  2. Thou shalt not keep thy mouth shuteth.
  3. Thou shalt not judgeth the other, but try to understand.
  4. Thou shalt make mistakes & ask stupid questions.
  5. Thou shalt be curios, think for thyself & have thine own opinion.
  6. Thou shalt keep a sense of wonder & awe.
  7. Thou shalt have fun (That’s an order!).
  8. Thou shalt sayeth when it sucketh.
  9. Thou shalt open up & give of thyself.
  10. Thou shalt dream great dreams.
 Ons deel ook in 2 groepe om meer spesifiek te kyk na ons eie vrae. Graad 8-9 gaan saam wees en Graad 10-2 gaan saam reis. Elkeen gaan sy eien unieke kurrikulum volg vir die kwartaal. Eersgnoemde se reeks se naam is “Skin” en die Graad 10-12’s s’n is “Groove.” Ons as Mez’o sapn sien uit om julle te verwelkom by ons, om diep saam te kan reis en saam te kan worstel oor die moeilik vrae van die lewe… 

Grace & peace
 
jakes & die Mez’o span

 

Welkom by Mosaiek! - As ek dit moet beskryf ...

1. Inleiding: Agtergrond by Mosaïek

1.1 Mosaïek Gemeente is ‘n unieke geloofsgemeenskap en ‘n plek waar jy besondere seën en groei sal beleef. Mosaïek is ‘n Afrikaanse makrogemeente met ‘n unieke, nie-tradisionele benadering wat omtrent 7000 mense bedien. Mosaïek is ‘n groeiende gemeente wat bedien vanuit die mooi kampus te Fairland. As jy uit ‘n tradisionele geloofsagtergrond kom (bv.

Kort die kerk 'n 'reboot'?

Kort die kerk ’n 'reboot'?

As openbare godsdiens grief

TEO Webdiens van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria - http://teo.co.za/artikel As openbare go

The History Of Music In Church Worship

Early music in the church was shaped by Greek, Syrian, and Hebrew influences. Only a dozen or so examples of Greek music from the ancient world exist; but from these, music historians can ascertain that music was a part of early Greek religious ceremonies. It was primarily monophonic unison melody, void of any sort of harmony or contrasting counterpoint.

Vrae en Antwoorde oor Kontemplasie

Kontemplasie V & A

A Holy Longing (Congress 2009) - Johan Geyser

Welcome to the first Conversation at Mosaïek.

This is the culmination of a dream that we have had for years. For a long time we felt the need to create a platform where we can have conversations about our journey, and hopefully learn and grow further along what we felt God has called us to. Creating “just another conference to create the illusion that we have our act together and can teach others” was the last thing on our mind.

Gelukkig vir ewig - tot ons skei

Johan Ferreira, Sielkundige van Johannesburg by Wholeness @ Mosaiek lewer kommnetaar oor die huwelik en egskeiding in 'n artikel in Beeld by : http://jv.news24.com/Beeld/Vroue/0,,3-1841_2068424,00.html

Finding Sanctuary – Monastic steps for everyday life

• Before you can offer sanctuary you have to find it.
• We have to learn how to build a sanctuary in the midst of everyday life’s business
• Stillness and silence is often truly foreign to us and not welcome
• The consumerist lifestyle forces people to work too hard in order to fulfill their consumer ambitions but you are a free person and can choose how busy you want to be
• Being busy and producing and consuming can be a substitute for facing the deeper realities of life. Rather than look into your own soul it is easier to simply keep busy