’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

ADVENT-DIENSTYE

Advent is ‘n geleentheid waar ons genooi word om die misterie van Christus se geboorte te betree. Hierdie jaar wil ons graag met woorde en oefeninge ons ervaring van die Christus-kind dieper vat, en so die wonder van Kersfees herontdek.

Let asb op dat ons dienstye in hierdie seisoen verander:

Weens hoë getalle aansoeke om deel te wees van die Refleksiediens die 25ste Desember, sal dit om 08:30 in die Teatro wees.

Vanaf die 17de Desember sal daar slegs een oggenddiens wees om 08:30 en ‘n aanddiens om 18:30.

Ons Kersdiens vind plaas op die 24ste Desember.

Registreer gerus by die i-desk indien jy graag die Refleksiediens sou wou bywoon.

Ons Oujaarsdienste is om 08:30 en 18:30 op die 31ste Desember.