Administrateur : Musiek

 

Administrateur: Musiek

Sleutelareas van werkverrigting sluit in:

Verantwoordelik om effektiewe en professionele administrasie en sekretariële dienste aan die Leier te lewer (interne en eksterne).

Persoonprofiel:

Tweetalig, professioneel en netjies ten alle tye

Akkurate administrasie en data-invoering.

Vermoë om onder druk te kan werk.

Rekenaarondervinding

Bereid wees om buite gewone ure te werk, in aande en oor naweke.

Ondervinding:

Ten minste 3 jaar verwante ondervinding .

Sluitings datum : 20 Julie 2011

Nuus

Artikels

X
Loading